Believe it, Live it

Leisure Groep

Leisure-Groep

(55 jaar en ouer)
Is jy nog jonk van gees en wil jy graag sosiaal saam met ander mense in jou ouderdomsgroep verkeer? Dan is Leisure-groep vir jou. Ons nooi jou om elke laaste Donderdag van die maand om 10:00 saam met ons in die onderste saal te kom kuier terwyl jy ook geestelik gevoed word.

Your Details

I want to know more.