Believe Jesus, Speak Jesus, Live Jesus
Daily Building Blocks
  • The Lord Jesus Christ took our punishment on Him, so that we might have the peace of God(Is. 53:5).
  • Jesus Christ was made sin for us so that we might become the righteousness of God (2 Cor.5:21).
  • Jesus Christ became a curse for us so that might be the blessed of God (Gal. 3:13).
  • Jesus Christ became poor for us so that through His poverty we might become rich (2 Cor.8:9).
  • Through the wounds of our Lord Jesus Christ we are healed (Is. 53:5)
  • We who have received the abundance of grace and the gift of righteousness will reign in this life through Jesus Christ (Rom. 5:17).
  • God made a covenant of abundant multiplication with Abraham and therefore it is also for us in Christ (Gen. 17:2, Gal.3:29).
  • Just as the Lord mad e a hedge of protection around Job and blessed the work of his hands,
  • He will put a hedge of protection around s and bless the works of our hands (Job 1:10).
  • Just as the child Samuel and the Lord Jesus grew in stature and favour with God and men, we will too grow in stature and favour with God and men (1 Sam. 2:26, Luke 2:52).
  • If we pursue to know the Lord , He will break through to us like the daybreak and the latter rains (Hos. 6:3).
  • The Lord has pleasure in the prosperity of His servant (Ps. 35:27).
  • The Lord’s plans for us are plans to prosper us and not to harm us, but to give us hope and a future (Jer. 29:11).
  • The Lord will make us the head and not the tail, we will always be above and not beneath, we will go forward and not backwards, we will lend money, but we will not borrow money (Deut. 28: 12-13).
  • With my God I will scale a wall, with my God I will storm a troop (Ps. 18:29).
  • For the kingdom of God is not eating and drinking, but righteousness, peace and joy in the Holy Spirit (Rom. 14:17)
  • Your Sun will no more go down, nor your moon withdraw; for God will be your everlasting light and the days of your mourning will be ended (Is. 60.20)
  • I will greatly rejoice in the Lord, my soul will be joyful in my god; for He has clothed me with garments of salvation and He covered me with robes of righteousness (Is. 61:10)
  • And this is His commandment, that we should believe in the name of His son Jesus Christ and love one another, as He gave us command (1 John 3:23)
  • I believe God that it will be just as He told me (Acts 27:25)
  • No weapon formed against me shall prosper and he that attacks me,shall fall over me (Is. 54:17)
  • Above all else, guard your heart, for it is the wellspring of life (Prov. 4:23)
  • Though the mountains be shaken and the hills be removed, yet my unfailing love for you will not be shaken nor my covenant of peace be removed, says the Lord, who has compassion on you (Is. 54:10)
  • For if you live according to the flesh, you will die; but if by the Spirit you put to death the misdeeds of the body, you will live (Rom 8:13)
  • Then God said, “Let Us make man in Our image, according to Our likeness; let them have dominion …” (Gen. 1:26).
  • Then Joshua spoke to the Lord … Sun, stand still … that day the Lord heeded the voice of a man … (Jos. 10:12 & 14).
  • Go and prepare the way (Is. 40:3).
  • Africa and South Africa will be saved.
  • Continue to work out your salvation with fear and trembling (Phil. 2:12b)
  • A good man brings good things out of the good stored up in him, and an evil man brings evil things out of the evil stored up in him (Matt. 12:35).
  • And Jesus died … to bring together and unite the scattered children of God … (John 11:51-52)
  • You also, as living stones, are being built up a spiritual house, a holy priesthood, to offer up spiritual sacrifices acceptable to God through Jesus Christ. (1 Pet. 2:5)
  • I will surely assemble all of you, O Jacob, I will surely gather the remnant of Israel; I will put them together like sheep of the fold, Like a flock in the midst of their pasture; They shall make a loud noise because of so many people. (Micah 2: 12).
  • Watch therefore, and pray always that you may be counted worthy to escape all these things that will come to pass, and to stand before the Son of Man. (Luke 21:36).
  • Surely God is my salvation; I will trust and not be afraid. The Lord, the Lord himself, is my strength and my defense[a]; He has become my salvation (Isiah 30:15).
  • Fixing our eyes on Jesus, the pioneer and perfecter of faith. For the joy set before Him He endured the cross, scorning its shame, and sat down at the right hand of the throne of God (Heb 12:2).
  • Surely your goodness and love will follow me all the days of my life, and I will dwell in the house of the Lord forever (Ps. 23:6).
  • But in the last days it shall come to pass, that the mountain of the house of the Lord shall be established in the top of the mountains, and it shall be exalted above the hills; and people shall flow unto it.” Micah‬ ‭4:1‬
 
Psalm 91

He that dwelleth in the secret place of the most High shall abide under the shadow of the Almighty. I will say of the Lord, He is my refuge and my fortress: my God; in him will I trust. Surely he shall deliver thee from the snare of the fowler, and from the noisome pestilence. He shall cover thee with his feathers, and under his wings shalt thou trust: his truth shall be thy shield and buckler. Thou shalt not be afraid for the terror by night; nor for the arrow that flieth by day; nor for the pestilence that walketh in darkness; nor for the destruction that waste at noonday. A thousand shall fall at thy side, and ten thousand at thy right hand; but it shall not come nigh thee. Only with thine eyes shalt thou behold and see the reward of the wicked. Because thou hast made the Lord, which is my refuge, even the most High, thy habitation; there shall no evil befall thee, neither shall any plague come nigh thy dwelling. For he shall give his angels charge over thee, to keep thee in all thy ways. They shall bear thee up in their hands, lest thou dash thy foot against a stone. Thou shalt tread upon the lion and adder: he young lion and the dragon shalt thou trample under feet. Because he hath set his love upon me, therefore will I deliver him: I will set him on high, because he hath known my name. He shall call upon me, and I will answer him: I will be with him in trouble; I will deliver him, and honour him. With long life will I satisfy him, and shew him my salvation.

Psalm 121

I lift up my eyes to the mountains where does my help come from? My help comes from the Lord, the Maker of heaven and earth. He will not let your foot slip he who watches over you will not slumber; indeed, he who watches over Israel will neither slumber nor sleep. The Lord watches over you the Lord is your shade at your right hand; the sun will not harm you by day, nor the moon by night. The Lord will keep you from all harm he will watch over your life; the Lord will watch over your coming and going both now and forevermore.

Daglikse Boublokke

  • Jesus Christus het ons straf gedra sodat ons sy vrede kan hê (Jes. 53:5).
  • Jesus Christus het ons sonde op hom geneem sodat ons die geregtighied van God kan wees (II Kor. 5:21).
  • Jesus Christus het ‘n vloek geword sodat ons die geseëndes van God kan wees (Gal. 3:13).
  • Jesus Christus het arm geword sodat ons ryk kan wees (II Kor. 8:9).
  • Deur Jesus Christus se wonde kan ons gesond wees (Jes. 53:5).
  • Veel meer sal ons wat die gawe van geregtigheid en oorvloed van genade ontvang het, in hierdie lewe heers deur Jesus Christus (Rom. 5:17).
  • God het ’n verbond van buitengewone vermeerdering met Abrahamgesluit en daarom is ons ook in Christus geregtig daarop (Gen. 17.2, Gal. 3:29).
  • God het Job van alle kante beskerm en die werke van sy hande geseën en daarom sal hy ook vir ons van alle kante rondom beskerm en die werke van ons hande seën (Job 1:10).
  • Net soos Samuel in guns en statuur toegeneem het by God en die mens, so sal ons ook in guns en statuur toeneem by God en die mens (I Sam. 2:26 en Luk. 2.25).
  • As ons najaag om die Here te ken, sal Hy na ons deurbreek so seker soos die dagbreek en die laat somerreëns wat die aarde besproei (Hos. 6:3).
  • God het ‘n welbehae in die voorspoed van sy kinders (Ps. 35:27).
  • Die planne wat God vir ons het, is planne van voorspoed en nie van teenspoed nie, om vir ons ‘n hoopvolle toekoms te gee (Jer. 29:11).
  • God maak ons die kop en nie die stert nie, ons gaan net boontoe en nie ondertoe nie, ons gaan vorentoe en nie agtertoe nie, ons sal geld uitleen maar self sal ons nie leen nie (Deut. 12,13).
  • Met my God loop ek ’n bende storm, met my God spring ek oor ‘n muur (Ps. 18:30).
  • Die koninkryk van God gaan nie oor wat ons eet of wat ons drink nie, maar oor geregtigheid, vrede en vreugde in die Heilige Gees (Rom. 14:17).
  • Jou son sal nie meer ondergaan nie en jou maan nie kleiner word nie, want die Here sal vir jou ’n ewige lig wees en die dae van jou treurigheid is verby (Jes. 60:20).
  • Ek is baie bly in die Here, my siel juig in my God, want Hy het my beklee met die klere van heil en my in die mantel van geregtigheid gewikkel (Jes. 61:10).
  • Dit is sy gebod, dat ons in die Naam van sy Seun, Jesus Christus, moet glo en mekaar liefhê soos Hy ons die gebod gegee het (I Joh. 3:23).
  • Ek glo God, dit sal wees soos Hy vir my gesê het (Hand. 27:25).
  • Geen wapen wat teen jou gesmee word sal enige iets uitrig nie. Hy wat jou aanval, sal oor jou val (Jes. 54:17).
  • Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word, want daaruit vloei die oorspronge van die lewe (Spr. 4:23)
  • Want berge mag wyk en heuwels mag wankel, maar my goedentierenheid sal van jou nie wyk en my vredesverbond nie wankel nie, sê die Here jou Ontfermer (Jes. 54:10).
  • Want as julle na die vlees lewe, sal julle sterwe, maar as julle deur die Gees die werke van die vlees doodmaak, sal julle lewe (Rom. 8:13).
  • En God het gesê: “Laat Ons mense maak na ons beeld, na ons gelykenis en laat hulle heers” (Gen. 1:26).
  • Joshua het vir die son gesê om stil te staan en daar was nog nooit ‘n dag soos hierdie nie … Daardie dag het die Here gedoen wat ‘n mens gevra het (Jos. 10:12 en14).
  • Berei die weg van die Here (Jes. 40:3).
  • Afrika en Suid-Afrika sal gered word.
  • Werk jou eie heil uit met vrees en bewing (Fil. 2:12).
  • Uit die oorvloed van die hart praat die mond. Die goeie mens bring uit die goeie skat van sy hart goeie dinge te voorskyn, en die slegte mens bring uit die slegte skat slegte dinge te voorskyn (Matt. 12:35).
  • Hy het geprofeteer dat Jesus vir die volk sal sterwe … om die verstrooide kinders van God tot ‘n eenheid saam te voeg (Joh. 11:51-52).
  • En laat julle ook soos lewende stene opbou, tot ’n geestelike huis, ‘n heilige priesterdom, om geestelike offers te bring wat aan God welgevallig is deur Jesus Christus (I Pet. 2:5).
  • Gewis sal Ek jou geheel en al versamel … Gewis sal Ek vergader die oorblyfsel van Israel; almal bymekaarbring soos skape in ’n kraal, soos ‘n kudde in sy weiveld; en dit sal dreun van mense (Miga 2:12).
  • Waak dan en bid altyddeur, sodat julle waardig geag mag word om al hierdie dinge wat kom, te ontvlug en voor die Seun van die mens testaan (Luk. 21:36).
  • Net goedheid en guns sal my volg al die dae van my lewe; en ek sal in die huis van die Here bly in lengte van dae (Ps. 23:6).
  • Want so sê die Here Here, die Heilige van Israel: In terugkeer en rus lê julle heil, in stil wees en vertroue bestaan julle krag (Jes. 30:15).
  • Die oog gevestig op Jesus, die Leidsman en Voleinder van die geloof, wat vir die vreugde wat Hom voorgehou is, die kruis verdra het, die skande verag het en aan die regterkant van die troon van God gaan sit het (Hebr. 12:2).
  • “En aan die einde van die dae sal die berg van die huis van die HERE vasstaan op die top van die berge en verhewe wees bo die heuwels, en die volke sal daarheen toestroom.” Miga 4:1

 

  Psalm 91

Hy wat in die skuilplek van die Allerhoogste sit, sal vernag in die skaduwee van die Almagtige. Ek sal tot die Here sê: My toevlug en my bergvesting, my God op wie ek vertrou. Want Hy is dit wat jou sal red uit die net van die voëlvanger, van die verderflike pes. Hy sal jou dek met sy vlerke, en onder sy vleuels sal jy skuil; sy trou is ‘n skild en pantser. Jy hoef nie te vrees vir die skrik van die nag, vir die pyl wat bedags vlieg nie, vir die pes wat in die donker wandel, vir die siekte wat op die middag verwoes nie! Al val daar duisend aan jou sy en tienduisend aan jou regterhand – na jou sal dit nie aankom nie. Net met jou oë sal jy dit aanskou en die vergelding van die goddelose sien. Want U, Here, is my toevlug. Die Allerhoogste het jy jou beskutting gemaak. Geen onheil sal jou tref en geen plaag naby jou tent kom nie; want Hy sal sy engele aangaande jou bevel gee om jou te bewaar op al jou weë. Hulle sal jou op die hande dra, sodat jy jou voet teen geen klip stamp nie. Op die leeu en die adder sal jy trap, die jong leeu en die slang vertrap. Omdat Hy my liefhet, spreek God, daarom sal Ek hom red; Ek sal hom beskerm, omdat hy my Naam ken. Hy sal My aanroep, en Ek sal hom verhoor; in die nood sal Ek by hom wees; Ek sal hom uitred en eer aan hom gee. Met lengte van dae sal Ek hom versadig, en Ek sal hom my heil laat sien.

 

 Psalm 121

Ek slaan my oë op na die berge: waar sal my hulp vandaan kom? My hulp is van die Here wat hemel en aarde gemaak het. Hy kan jou voet nie laat wankel nie; jou Bewaarder kan nie sluimer nie. Kyk, die Bewaarder van Israel sluimer of slaap nie. Die Here is jou Bewaarder; die Here is jou skaduwee aan jou regterhand. Die son sal jou bedags nie steek nie, die maan ook nie by nag nie. Die Here sal jou bewaar vir elke onheil; jou siel sal Hy bewaar. Die Here sal jou uitgang en jou ingang bewaar, van nou af tot in ewigheid.