Welkom
• Verwelkom almal
• Gebruik ‘n toepaslike ysbreker – https://woordenlewe.com/ice-breakers/
Woord
- Gebed: Open met gebed.
- Lees:
Openb 22:1 (NLV)
Toe het die engel aan my die RIVIER met LEWEGEWENDE WATER GEWYS … en VLOEI vanaf die TROON VAN GOD en van die LAM.
Eseg 47:1 (NLV)
… Daar het ek ’n STROOM water GESIEN wat onder die TEMPEL … UITVLOEI…
Eseg 47:9 (NLV)
ORAL waar hierdie rivier loop, BRING DIT LEWE … (VRUG)
Matt 9:37-38
… Die OES is wel GROOT, maar die ARBEIDERS MIN. BID dan die Here van die oes, dat Hy ARBEIDERS in sy oes mag UITSTUUR.
1 Kor 3:9
Want ons is MEDEWERKERS van God (WERKSPAN).
1 Kor 3:13
ELKEEN SE WERK sal aan die LIG kom … deur VUUR openbaar gemaak word; en … op die PROEF stel …
1 Kor 3:14
As iemand se WERK BLY STAAN …sal hy LOON ONTVANG.
1 Kor 3:17
…As iemand die TEMPEL van God SKEND, sal God HOM skend; want die tempel van God is HEILIG, en dit is JULLE.
Matt 12:30
Hy wat NIE MET MY IS NIE, is TEEN MY; en hy wat nie SAAM met My VERSAMEL nie, VERSTROOI.
Luk 13:7
… Kyk, drie jaar kom ek om VRUGTE aan hierdie vyeboom TE SOEK en ek KRY NIKS NIE; KAP HOM UIT! Waarvoor maak hy die grond nog ONVRUGBAAR?
Matt 7:21
NIE ELKEEN wat vir My Sê: Here, Here! sal INGAAN in die koninkryk van die hemele nie, maar hy wat die WIL DOEN van my Vader …
Matt 7:16
…Aan hulle VRUGTE sal jul hulle ken …
- Kyk: Kyk na die video deur Pastoor Renaldo Barnard
- Gesels in julle Konneksie Groep oor die volgende:
- Wat kan ons as Konneksiegroep doen om: “DIEPER met God” te gaan?
- Wat kan ons as Konneksiegroep doen om: “WYER met Mense” te gaan?
- Bid vir elke groeplid teenwoordig asook afwesig.
Worship – Aanbidding – https://woordenlewe.com/connect-worship/
Maak tyd om vandag God te aanbid, gebruik die playlist wat op ons Woord en Lewe webwerf is onder Connect, of gebruik die aanbidding wat Sondag tydens die diens gedoen is.
Werke en vrae:
Dink aan die woorde: “DIEPER met God en WYER met Mense”.
- Wat kan jy hierdie week doen om: “Dieper met God” te gaan?
- Wat kan jy hierdie week doen om: “Wyer met Mense” te gaan?