Believe Jesus, Speak Jesus, Live Jesus

Afrikaans Services

Sake-entrepreneurs

Sakemanne en -vroue kom weekliks in Le Chattery Coffee Shop bymekaar. Die sakemanne spring weg met lofprysing en aanbidding, luister na ‘n kort boodskap en word terselfdertyd met ‘n gebed vir hul besighede geseën. Die sakemanne verkeer gesellig na die tyd rondom ‘n lekker koppie koffie.

Afrikaans Sondag-oggend

Ons Sondagdienste is die hoogtepunt van die week! Ons loof en aanbid die Here saam waarna past. Ronnie Barnard ons uit die Woord bedien en inspireer. ‘n Geleentheid wat nie misgeloop kan word nie! Dienstye Sondagoggend: 8:30 (Ouditorium) Powerkidz is ons kinderbediening wat ‘n program vir kinders tussen die ouderdom van 3 en 13 jaar…

Afrikaanse Sondag-aand

Ons Sondagaand-diens is gelaai met energie en is die hoogtepunt van die week! Ons loof en aanbid die Here saam waarna een van ons pastore die Woord bedien . ‘n Geleentheid wat nie misgeloop kan word nie! Dienstye Sondag-aand: 18:00 (Ouditorium) Powerkidz is ons kinderbediening wat ‘n program vir kinders tussen die ouderdom van 3…