Believe it, Live it

Groups

Sake-entrepreneurs

Sakemanne en -vroue kom weekliks in Le Chattery Coffee Shop bymekaar. Die sakemanne spring weg met lofprysing en aanbidding, luister na ‘n kort boodskap en word terselfdertyd met ‘n gebed vir hul besighede geseën. Die sakemanne verkeer gesellig na die tyd rondom ‘n lekker koppie koffie.

Reach

REACH is ‘n groep vir mense en families wat veg teen verslawing. Deur die ondersteunings sisteem by REACH, het alle lede die geleentheid om te genees, en om te herstel van die effekte van verslawing. Ons vergader elke Dinsdag by Woord en Lewe vanaf 18:00 en almal is welkom om die lewensveranderinge effek van herstel…

Aflame Jeug

Aflame is ‘n passievolle en aan die brand tienergroep met drie fokuspunte: Red siele, maak dissipels en doop hulle. Hierdie is nie jou algemene tienerbediening nie. Ons glo dat God ons bestem het om die lewens van tieners aan te raak met eenvoudige, relevante pret, tog diep manier van bedien. Ons harte is nie net…

Leisure Groep

Leisure-Groep Die doel van die Leisure-groep is om die senior mense van die gemeente en ook die breër gemeenskap te bedien. Die hooffokus is die bediening van die Woord om mense geestelik te versterk en op te bou. Die byeenkomste is ook ‘n geleentheid om saam te kuier en op ‘n sosiale vlak met ander…