Events Calendar

Events Calendar

Nov 2021

Sun Sun
Mon Mon
Tue Tue
Wed Wed
Thu Thu
Fri Fri
Sat Sat
Oct 31 31
1 1
2 2
3 3
4 4
6 6
7 7
8 8
9 9
10 10
11 11
13 13
14 14
15 15
16 16
17 17
18 18
20 20
21 21
22 22
23 23
24 24
25 25
27 27
28 28
29 29
30 30
Dec 1 1
2 2
4 4

Events

Afrikaans Sondag-oggend

Ons Sondagdienste is die hoogtepunt van die week! Ons loof en aanbid die Here saam waarna past. Ronnie Barnard ons uit die Woord bedien en inspireer. ‘n Geleentheid wat nie misgeloop kan word nie! Dienstye Sondagoggend: 8:30 (Ouditorium) Powerkidz is ons kinderbediening wat ‘n program vir kinders tussen die ouderdom van 3 en 13 jaar gedurende al ons Sondagdienste aanbied. Daar is ‘n baba-en-peuterkamer beskikbaar vir ouers met kinders onder 3 jaar.

Refuel

Refuel Service Our Sunday Morning Service at 10.30 am is the highlight of our week. We come together to praise and worship and receive Word from God through Pastor Basil Panayi. Powerkidz services are available during these service times as well. For children under 3, we have a baby and toddler’s room available.

Afrikaanse Sondag-aand

Ons Sondagaand-diens is gelaai met energie en is die hoogtepunt van die week! Ons loof en aanbid die Here saam waarna een van ons pastore die Woord bedien . ‘n Geleentheid wat nie misgeloop kan word nie! Dienstye Sondag-aand: 18:00 (Ouditorium) Powerkidz is ons kinderbediening wat ‘n program vir kinders tussen die ouderdom van 3 en 13 jaar gedurende al ons Sondagdienste aanbied. Daar is ‘n baba-en-peuterkamer beskikbaar vir ouers met kinders onder 3 jaar.

Divorce Care

Break-ups, Wake-ups, Make-ups This group comes together every Tuesday @ 19.00. If you want to join this group, don’t hesitate to contact Karin 84 591 4630 or email her karinbyrnes18@gmail.com.

Aflame Jeug

Aflame is ‘n passievolle en aan die brand tienergroep met drie fokuspunte: Red siele, maak dissipels en doop hulle. Hierdie is nie jou algemene tienerbediening nie. Ons glo dat God ons bestem het om die lewens van tieners aan te raak met eenvoudige, relevante pret, tog diep manier van bedien. Ons harte is nie net om jong mense te red nie, maar om hulle aktief te hou in dieselfde vir andere doen. Ons streef om die Woord na hulle te…

Amajongosi Youth

High School Ministry Amajongosi is not just an ordinary teen ministry. Here we are passionate and on fire! Focus points To introduce Jesus to teenagers of all cultures. We make disciples of them, ensuring that they are baptised and help them grow spiritually.Although our main task is to serve every teenager with simple and relevant topics, we also cater for lots of fun in a safe environment. We also offer our teens the following.-Weekly fellowship groups in your area.-On Fridays…

Pathfinder Afrikaans

This is an introductory course to equip members to become fully devoted followers of Christ. It runs for 4 weeks and will be repeated monthly. There is an afrikaans course for the afrikaans campus and an English course for the rest of the campuses. Register below if you want to do this life changing course.

Pathfinder – English

This is an introductory course to equip members to become fully devoted followers of Christ. It runs for 4 weeks and will be repeated monthly. There is an afrikaans course for the afrikaans campus and an English course for the rest of the campuses. Register below if you want to do this life changing course.