...

Leisure Groep

Die doel van die Leisure-groep is om die senior mense van die gemeente en ook die breër gemeenskap te bedien. Die hooffokus is die bediening van die Woord om mense geestelik te versterk en op te bou. Die byeenkomste is ook ‘n geleentheid om saam te kuier en op ‘n sosiale vlak met ander te kommunikeer. Die byeenkomste vind op elke laaste Donderdag van die maand plaas. Indien jy wil inskakel, skakel Past. Steve Erasmus by 082 473 0204.

Seraphinite AcceleratorOptimized by Seraphinite Accelerator
Turns on site high speed to be attractive for people and search engines.