Welkom

  1. Gebed: Open met gebed.
  2. Lees:
    ▪ Luk 9:1
    En Hy het sy twaalf dissipels SAAMGEROEP en aan hulle MAG en
    GESAG gegee …
    ▪ Luk 11:21
    …Wanneer ‘n STERK MAN wat goed GEWAPEND is, sy huis
    BEWAAK, is sy besittings in VEILIGHEID.
    ▪ 1 Joh 3:8
    Vir hierdie DOEL het die Seun van God verskyn, om die WERKE
    van die duiwel te VERBREEK.
    ▪ Luk 11:23
    … Hy wat NIE met MY is nie, is TEEN MY …
    ▪ Luk 11:17
    Maar Hy het hulle gedagtes GEKEN en vir hulle gesê: Elke koninkryk wat teen homself VERDEELD is, word VERWOES; en ‘n huis wat TEEN homself is, VAL.
    ▪ Luk 11:24
    Wanneer die ONREINE GEES uit die mens UITGEGAAN het, gaan hy … en soek rus; en as hy dit nie vind nie, sê hy: Ek sal TERUGGAAN na my huis waar ek uitgegaan het.
    ▪ Luk 11:26
    Dan gaan hy en neem sewe ANDER GEESTE, slegter as hy self, en hulle kom in en WOON daar; en die laaste van daardie mens word ERGER as die eerste.
    ▪ Luk 11:28
    … BEVOORREG is hulle wat die WOORD van God HOOR en dit
    ONDERHOU.
    ▪ Luk 10:21″

“Ek prys U, Vader … dat U hierdie dinge vir SLIM en GELEERDE mense VERBERG het en dit aan eenvoudiges BEKEND gemaak het.
▪ Hand 4:13
… was VERBAAS toe hulle Petrus en Johannes se WAAGMOED sien, want hulle het besef dis GEWONE mense sonder enige BESONDERE opleiding. Hulle het hulle … HERKEN as mense wat SAAM met Jesus was.

  1. Kyk: Kyk na die video deur Pastoor Renaldo Barnard
  2. Gesels in julle Konneksie Groep oor die volgende:
  3. Gesels oor die luk 10:21 en Hand 4:13.
  4. Hoe wil God julle as Konneksiegroep gebruik om Sy Mag en Gesag aan die mense om julle te wys?
  5. Bid vir elke groeplid teenwoordig asook afwesig.
    Worship – Aanbidding – https://woordenlewe.com/connect-worship/”
    “Maak tyd om vandag God te aanbid, gebruik die playlist wat op ons Woord en Lewe webwerf is onder Connect, of gebruik die aanbidding wat Sondag tydens die diens gedoen is.
    Werke en vrae:
    Dink aan die woorde: “Mag en Gesag”.
  6. Maak tyd hierdie week om: “Dieper met God” te gaan. Maak tyd vir gebed, lof en aanbidding en stilte in God se teenwoordigheid. Vra die Here om jou te lei in hierdie week.
  7. Waar moet jy hierdie week jou “Mag en Gesag” gebruik?”