Onbeperkte Lewe – Deel 6
Joh 10:10 (53)
“Die dief kom net om te steel en te slag en te VERWOES. Ek het gekom, dat hulle LEWE en OORVLOED kan hê.”
Konneksiegroep:
WELKOM:
Verwelkom: Verwelkom elke groepslid
WOORD:
Open met gebed. (Gee almal ‘n geleentheid)
KERNTEKSE VIR VANDAG:
Hand 1:8 (83)
Maar julle sal KRAG ontvang wanneer die HEILIGE GEES oor julle kom, en julle sal my GETUIES wees … en tot in die UITHOEKE van die wêreld.”
Hand 1:11 (83)
… Hierdie Jesus wat van julle af na die hemel toe OPGENEEM is, sal net so TERUGKOM soos julle Hom na die hemel toe sien opgaan het.”
KERNTEMA VIR VANDAG:
Ons sluit hierdie week ons tema: ‘n ONBEPERKTE LEWE af. Dit was ‘n wonderlike vyf week Lewens Ervaring, waar ons geleer het dat ons wel volkome onbeperk kan lewe. Omdat Christus vir ons gesterf en opgestaan het kan ons lewe en lewe in oorvloed. Hierdie week leer ons dat ons in AGT Areas Onbeperk kan lewe. Kyk na die Agt punte hierbo. Elkeen kies een en gesels dan met die res oor hoekom jy hierdie een area gekies het.
WORSHIP – Aanbidding – https://woordenlewe.com/connect-worship/
WERKE en vrae:
ONBEPERK 24 – Onbeperkte Lewe.
As Konneksiegroep spandeer net so 5-10 minute voor julle verdaag in stilte en elke lid beantwoord vir homself/haarself die vrae hieronder. Skep ‘n rustige atmosfeer en laat toe dat die Here met elkeen afsonderlik praat.
Gebruik die woorde: “ONBEPERKTE LEWE” as jou vertrek punt.