Sake-entrepreneurs

Sakemanne en -vroue kom weekliks elke Dinsdag @ 6.00 vm in die onderste saal bymekaar. Die sakemanne spring weg met lofprysing en aanbidding, luister na ‘n kort boodskap en word terselfdertyd met ‘n gebed vir hul besighede geseën. Gerhard Hauptfleisch is die leier van ons sakemanne. Die sakemanne verkeer gesellig na die tyd rondom ‘n lekker koppie koffie.