Gal 5:4 … julle het van die genade verval. Kol 1:6 … die genade van God in waarheid leer ken het. Joh 8:32 En julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak. (Genade) Heb 10:26 Want as ons opsetlik sondig, nadat ons die kennis van die waarheid ontvang het, bly daar geen…