Efe 3:16…Mag Hy deur sy Gees…aan julle die krag gee om innerlik sterk te word. VredeJoh 14:27… my vrede deel Ek met julle…nie soos die wereld gee nie. Julle moet nie ontsteld of beangs raak nie.Fil 4:7…En die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, sal oor julle harte en gedagtes die wag…
Joh 3:16…God het die wêreld SO liefgehad…1 Joh 4:10…Werklike liefde is dít: nie die liefde wat ons vir God het nie, maar die liefde wat Hy aan ons bewys het…Miga 7:18…Wie is ‘n God soos U? U vergewe sonde…U bly nie vir altyd kwaad nie, U betoon liefde.Rom 8:32…Hy het sy eie Seun nie gespaar…
Geloof Efe 3:16…Mag Hy deur sy Gees…aan julle die krag gee om innerlik sterk te word. 17…Dan sal Christus (salwing) deur die geloof in julle woon… Heb 11:1…Wat is geloof dan ? Dit is n vaste versekering…Dit is die bewys dat God die dinge wat ons nog nie kan sien nie , waar sal maak.…