Believe Jesus, Speak Jesus, Live Jesus

Nuwe Hart

Nuwe Hart – Week 5

Vergewe mekaar – 30 Augustus                            Corine Uys  Kernteks: Ef. 4:32 Maar wees vriendelik en vol ontferming teenoor mekaar; vergeef mekaar soos God ook in Christus julle vergewe het. Kol. 3:13 Wees geduldig met mekaar en vergewe mekaar as die een iets teen die ander het. SOOS DIE HERE JULLE…

Nuwe Hart – Week 3

Nuwe Hart-Gee om vir Ander   Deur vir ander om te gee, ervaar ek God se liefde en omgee vir my.   Welkom Nadat almal lekker koffie gedrink en gesels het; Verwelkom almal Gebruik ‘n toepaslike ysbreker   Woord Gebed:  Open met gebed. Lees: Fil. 2:4 Julle moet nie elkeen na sy eie belange omsien nie,…

Nuwe Hart – Week 1

  Nuwe Hart-Liefde vir Ander Welkom: Nadat almal lekker koffie gedrink en gesels het; -Verwelkom almal-Gebruik ‘n toepaslike Ysbreker Woord:1. Gebed:Open met gebed. 2. Lees:2 Petrus 4:8 “Daar is niks so belangrik as dat julle mekaar liefhet asof julle eie lewe daarvan afhang nie. Die liefde sien ander se foute oor en gaan nie daaroor…