Staan Sterk – In Genade 2 – Renaldo Barnard 1 Kor 10:13 Geen versoeking het julle aangegryp behalwe ‘n menslike nie …(Selfregverdiging) 1 Kor 10:13 b … maar Hy sal saam met die versoeking ook die uitkoms (genade) gee,sodat julle dit sal kan verdra. Jos 6:2 … kyk, Ek gee Jérigo met sy koning en…