Jes 43:19 Kyk, Ek gaan iets nuuts maak … ja ek maak ‘n pad in die woestyn, riviere in die wildernis. Joh 10:10 … Ek het gekom sodat hulle die lewe kan hê, en dit in oorvloed. ,Ps 42:6 Wat buig jy jou neer, o my siel, en is onrustig in my? … 2 Kor…

Jer 6:16 … Staan op die weë, en kyk en vra na die ou paaie waar tog die goeie weg is en wandel daarin: en julle sal rus vind vir julle siel … Hand 9:18 En dadelik het daar iets soos skille van sy oë afgeval, en hy kon onmiddelik weer sien … 2 Kon…
13 September Morne Kruger Joël 3:10 … laat die swakke sê: Ek is ‘n held. Gen 1:26 En God het gesê: Laat Ons mense maak na ons beeld, na ons gelykenis, en laat hulle heers … Gen 1:28 En En God het hulle geseën, en God het vir hulle gesê: … onderwerp dit en…
Nuwe Hart-Gee om vir Ander Deur vir ander om te gee, ervaar ek God se liefde en omgee vir my. Welkom Nadat almal lekker koffie gedrink en gesels het; Verwelkom almal Gebruik ‘n toepaslike ysbreker Woord Gebed: Open met gebed. Lees: Fil. 2:4 Julle moet nie elkeen na sy eie belange omsien nie,…
Vernuwe en Wees Fisies Gesond “Transformation is more than just putting information in your head. It’s about living out what God is working in you.” Rick Warren Just Be-“We are human beings, not human doings, and we’re at our best when we’re becoming” Mike Moore Daar is ‘n Gesegde wat sê:…