Believe Jesus, Speak Jesus, Live Jesus

Sermons by Raymond Nell

Nuwe Hart – Week 1

  Nuwe Hart-Liefde vir Ander Welkom: Nadat almal lekker koffie gedrink en gesels het; -Verwelkom almal-Gebruik ‘n toepaslike Ysbreker Woord:1. Gebed:Open met gebed. 2. Lees:2 Petrus 4:8 “Daar is niks so belangrik as dat julle mekaar liefhet asof julle eie lewe daarvan afhang nie. Die liefde sien ander se foute oor en gaan nie daaroor…