Spr 29:18 Wanneer ’n volk nie duidelikheid het oor die wil van God nie, verloor hulle koers. Matt 5:14 Julle is die lig wat die wêreld moet verlig. ’n Stad wat bo-op ’n berg lê, kan mos nie weggesteek word nie! Efe 4:12 … om God se mense toe te rus vir hulle dienswerk. Hulle…