Jer 31:3,4 Ek het jou lief met ’n liefde wat nooit ophou nie. Ek trek jou met troueliefde na My toe. Ek sal jou weer herbou … Jy sal weer … dans en vrolikwees. Jer 31:8 … Ek sal hulle uit die uithoeke van die aarde bymekaarmaak…. ’nGroot getal mense sal hierheen terugkeer! Jer…