Vergewe mekaar – 30 Augustus Corine Uys Kernteks: Ef. 4:32 Maar wees vriendelik en vol ontferming teenoor mekaar; vergeef mekaar soos God ook in Christus julle vergewe het. Kol. 3:13 Wees geduldig met mekaar en vergewe mekaar as die een iets teen die ander het. SOOS DIE HERE JULLE…