Believe Jesus, Speak Jesus, Live Jesus

Sermons on Lockdown

Nuwe Hart – Week 3

Nuwe Hart-Gee om vir Ander   Deur vir ander om te gee, ervaar ek God se liefde en omgee vir my.   Welkom Nadat almal lekker koffie gedrink en gesels het; Verwelkom almal Gebruik ‘n toepaslike ysbreker   Woord Gebed:  Open met gebed. Lees: Fil. 2:4 Julle moet nie elkeen na sy eie belange omsien nie,…