righteousness

Sermons on righteousness

Juda en Tamar

Gen 38:1-30 Juda en Tamar Gen 38:11 Juda het bang geword en vir sy skoondogter gesê: “Miskien moet jy maar weer by jou pa gaan bly. Omdat jy ’n weduwee is, kan jy mos teruggaan. Wag dan daar tot my jongste, Sela, groot is.” Juda het dit gesê omdat hy bang was Sela gaan ook soos sy twee ouer broers vroeg sterf. Tamar het toe al haar goedjies gevat en is terug na haar pa…