Sermons on Serving
Keep your Apron on!
Lewe in my wêreld: Deel 3 – Gerhard Dalton
20 Maart 2022 1 Kor 1:31 … Die wat roem, moet in die Here roem. 1 Kor 1:12-13 (NLV) … Ek volg Paulus; ander weer: Ek volg Apollos; nog ander: Ek volg Petrus; en nog ander: Ek volg Christus. Dink julle regtig Christus kan so in stukkies verdeel word? 1 Kor 3:7 (NLV) Wie plant…