Kernteks: Luk 10:42 … maar een ding is nodig … Luk 10:41 … jy is besorg en verontrus oor baie dinge … Luk 10:42 … maar een ding is nodig; en Maria het die goeie deeluitgekies wat van haar nie weggeneem sal word nie. Luk 10:39 … Maria; dié het aan die voete van Jesus…