29 Maart 2020
Die Here sal jou bewaar in die uur van beproewing – Deel 2
Kernteks: Open. 3:10 Omdat jy die woord van my lydsaamheid bewaar het, sal Ek jou ook bewaar in die uur van beproewing van …
Open.3:10 … wat oor die hele wêreld kom om die bewoners van die aarde op die proef te stel.
Open. 3:11 Kyk, Ek kom gou! Hou vas wat jy het, sodat niemand jou kroon kan neem nie.
Luk. 21:28 En as hierdie dinge begin gebeur (pessiektes, hongersnode) …
Luk. 21:28 … kyk dan na bo en hef julle hoofde op, omdat julle verlossing naby is.
Luk.21:36 Waak dan en bid altyddeur, sodat julle waardig geag mag word om al die dinge wat kom, te ontvlug …
Ex. 10,22,23 … duisternis … in Egipte … Israel het lig …
Jes. 60:2 … duisternis … aarde oordek … maar oor jóu sal die Here opgaan …
ll Thess. 2:6 En nou, julle weet wat hom Anthichris) teëhou, (die liggaam van Christus) … Ef.1:22,23
ll Thess. 2:6 … sodat hy (Antichrist) op sy tyd geopenbaar kan word.
ll Thess. 2:7 Want die verborgenheid van die ongeregtigheid (Antichrist) is al aan die werk, net totdat hy (Kerk) wat teëhou, uit die weg geruim is (wegraping) … l Thess. 4:15-17
ll Thess. 2:8 … en dan sal die ongeregtige (Antichris) geopenbaar word, hy (Antichris) wat …
ll Thess. 2:8 … hy wat die Here met die asem van sy mond sal verdelg en deur die verskyning van sy wederkoms (2de koms – sienbarekoms) tot niet sal maak ,,,
ll Thess. 2:9 … hy (Antichris) wie se koms is volgens die werking van die Satan met allerhande kragtige dade en tekens en wonders van die leuen …
ll Thess. 2:1 Maar ons vra julle, broeders, met die oog op die wederkoms (2 de koms) van onse Here Jesus Christus en …
ll Thess. 2:1 … en ons vereniging met Hom …
ll Thess. 2:2 … om nie gou julle verstand te verloor of verskrik te word …
Die wegraping – Verduidelik
l Thess. 4:13 … ek wil nie hê dat julle onkundig moet wees met betrekking tot die ontslapenis nie …
l Thess. 4:14 Want as ons glo dat Jesus hesterwe en opgestaan het, dan sal …
l Thess. 4:14 … dan sal God ook so die wat in Jesus ontslaap het …
l Thess. 4:14 … saam met Hom bring (Hulle is nou by Jesus) (Met wegraping).
l Thess 4:15 oorbly tot by die wederkoms van die Here …
l Thess. 4:15 … die ontslapenes hoegenaamd nie sal vóór wees nie. (Wie eerste sal sien met die wegraping)
l Thess. 4:16 Want die Here self sal van die hemel neerdaal met ‘n geroep …
l Thess.4:16 … en die wat in Christus gesterf het, sal eerste opstaan (Hulle liggame uit die graf verenig met hulle gees wat saam met Christus kom).
l Thess. 4:17 Daarna sal on swat in die lewe oorbly … (Nog op aarde)
l Thess. 4:17 … saam met hulle (wat opgestaan het uit die graf) in wolke (groepe) weggevoer (Wegraping) Harpazo
l Thess 4:17 … weggevoer word die Here tegemoed in die lug … (Nie sigbare wederkoms nie)
l Thess. 4:17 … en so sal ons altyd by die Here wees.
l Thess. 4:18 Bemoedig mekaar dan met hierdie woorde.
l Thess. 5:2 … want julle weet self baie goed dat die dag (Wegraping) van die Here kom net soos ‘n dief in die nag. (Wees gereed)
0 Comments