Ek Sal Juig 2022 – Morne Kruger

Ek Sal Juig 2022 – Morne Kruger

2 Januarie 2022

Spr 23:7  Want soos hy in sy siel bereken, so is hy … 

Kol 3:2  Bedink die dinge wat daar bo is … 

Ps 118:24  Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees.

Neh 8:11  … Wees dan nie bedroef nie, want die blydskap in die Here — dit is julle beskutting.

Hab 3:17-18 Alhoewel die vyeboom nie sal bloei en aan die wingerdstokke geen vrug sal wees nie, die drag van die olyfboom sal teleurstel en die saailande geen voedsel oplewer nie, die kleinvee uit die kraal verdwyn en geen beeste in die stalle sal wees nie – nogtans sal ek jubel in die Here, ek sal juig in die God van my heil.

Rom 12:2 En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed … 

Jes 60:1  STAAN op, word verlig; want jou lig kom, en die heerlikheid van die Here gaan oor jou op.

Ps 71:8 (NKJV) Let my mouth be filled with Your praise And with Your glory all the day.

0 Comments

Add a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *