JONA – WAAR IS JY? – DEEL 2

August 22, 2021

Book: Jonah

Jona 1:2 (NLV) “Maak klaar en gaan na die groot stad Nineve toe! Praat ernstig met hulle …”

Die mens se hart en God se hart

Jona 1:3 (NLV)Maar Jona het in die teenoorgestelde rigting gegaan om van die Here af weg te kom …”

Jona 3:1 (NLV) “Die Here het ’n tweede keer met Jona gepraat …”

Jona 3:6 & 10 (NLV) “Toe die koning van Nineve hoor wat Jona sê, het hy van sy troon af opgestaan en sy koninklike klere uitgetrek … Toe God sien … was Hy hulle genadig …”

Jona 4:1 (NV) “Hieroor was Jona baie ontevrede en hy het baie kwaad geword.

Jona 4:5-8 (NLV) “Jona is toe uit die stad uit. Hy het … vir hom ’n skuiling gemaak … terwyl hy gewag het …”

Jona 4:9-10 (NLV) “God sê toe vir Jona: “Is dit reg van jou om kwaad te wees omdat die plant dood is? Jona het geantwoord: “Ja, ek is so kwaad dat ek kan sterf!” …”

Jona 4:10-11 (NLV) “… Toe sê die Here: “Jy is ontsteld oor die plant en dit terwyl … Nineve … meer as 120 000 mense wat nie weet wat reg of verkeerd is nie … Sal Ek dan nie medelye hê oor die groot stad … nie?”