2023 – Genadejaar

2023 - Genadejaar

Jan 22, 2023
Book: Isaiah

Speaker: Renaldo Barnard

Luk 4:21 (NLV)
Toe sê Hy: “Hierdie SKRIF is vandag BEWAARHEID ONDERWYL julle daarna GELUISTER het!”

Jes 61:2 (NLV)
Om die GENADEJAAR van die Here AAN TE KONDIG, die dag van AFREKENING vir ons God.

Luk 4:18,19 (NLV)

1 … om die GOEIE NUUS vir die ARMES aan te kondig …

2 … Hy het My gestuur om aan te kondig dat GEVANGENES VRYGELAAT sal word …

3 … dat BLINDES SAL SIEN …

4 … dat ONDERDRUKTES BEVRY SAL WORD van hulle VERDRUKKERS (die wat hatseer is te vertroos)

5 … en dat die TYD van die Here se GOEDHEID gekom het.

Jes 53:4
… Hý (het) óns KRANKHEDE op HOM GENEEM, en óns SMARTE — dié het Hy GEDRA …

Jes 54:1
JUBEL, ONVRUGBARE, wat nie gebaar het nie! Breek uit in GEJUBEL EN JUIG, jy wat GEEN WEȄ gehad het nie!

Jes 61:1
DIE GEES VAN DIE HERE Here is op My, omdat die Here My GESALF het …