Beter Saam – 2

Beter Saam - 2

Jul 3, 2022
Series: Beter Saam
Topic: Family , Together , Unity

Speaker: Renaldo Barnard

Rom 12:5 (NLV)

… Al is ons baie, vorm ons SAAM een liggaam omdat ons aan Christus VERBIND is, en as ledemate van hierdie één liggaam hoort ons SAAM en het ons mekaar NODIG.

1. Dit is VEILIGER

2. Gee en kry ONDERSTEUNING

3. Dit is WYS

Verhoudings is BELANGRIK!

Kol 3:12 (NLV)

… Daarom moet julle die volgende soos kle­re aantrek: liefdevolle DEERNIS, vriendelikheid, NEDERIGHEID, sagmoe­dig­heid, GEDULD.

Kol 3:14 (NLV)

Die heel belangrikste wat jul­le moet aan­trek, is die LIEFDE. Die liefde BIND alles volmaak saam.

Kol 3:13 (NLV)

VERDRA mekaar en as enigeen ’n klag­te teen iemand anders het, VERGEWE me­kaar. Vergewe me­kaar soos die Here julle ver­gewe het.

Kol 3:15 (NLV)

… Verder, laat die VREDE wat Christus bewerk het, in jul­le le­wens die deurslag gee; want as le­de van een lig­gaam is julle tot vrede ge­roep. En wees DANKBAAR!

Jak 1:19 (NLV)

… wees altyd gou om te LUISTER, nie te gou om te praat nie, en nie te gou om kwaad te word nie.

Ps 133:1 (NLV)

Hoe GOED, hoe mooi is dit as broers (Familie) EENSGESIND saamwoon!

Kol 3:16 (NLV)

… Met alle WYSHEID moet julle mekaar on­derrig en me­kaar die REGTE pad wys.

Ps 133:2 (NLV)

Dit is soos kosbare OLIE op die kop (Hoof) wat AFLOOP op die baard, op die baard van Aäron, tot op die soom van sy kleed.