Lukas 15:11-32
2 Korintiërs 2:12-13 (DB)
Toe ek in Troas aangekom het om die goeie nuus oor Christus aan die mense daar mee te deel, het die Here vir my ’n groot deur oopgemaak. Troas se inwoners het die evangelie met albei hande aangegryp. Tog was ek baie omgekrap (GEMOEDSRUS) omdat my getroue helper Titus nog nie daar was nie. Hy moes my daar ontmoet het om vir my te kom sê hoe julle op my vorige brief gereageer het. Ek het toe maar besluit om Masedonië toe te gaan om te kyk of ek hom daar kon raakloop.
Titus 1:4
Aan Titus, my eie kind in die geloof wat ons albei bely. Genade en vrede van God die Vader en Christus Jesus ons Verlosser!
Filippense 2:22
Maar julle weet hoe betroubaar Timoteus is. Soos ‘n kind saam met sy vader, het hy saam met my die saak van die evangelie gedien.
Family is just as important as “ministry.” – Timothy Keller
And did you get what
you wanted from this life, even so?
I did.
And what did you want?
To call myself beloved, to feel myself
beloved on the earth.
“Late Fragment” by Raymond Carver 1989