God wys sy hart in die 4 gelykenisse
1. Luk 15:1-2 “… gemurmureer en gesê – hierdie man ontvang sondaars en eet saam met hulle.”
vers 4-7 “… laat die 99 staan en gaan agter die een aan wat verlore is.”
Jes 53:6 “Ons almal het gedwaal soos skape, ons het elkeen sy eie pad geloop.”
2. Luk 15:8-10 “… verlore penning … soek sorgvuldig.”
Jes 6:8 “Daarop hoor ek die stem van die Here wat sê: Wie sal Ek stuur? En wie sal vir ons gaan? Toe antwoord ek: Hier is ek, stuur my?.”
3. Ope arms
Luk 15:11-24 “… Verlore seun … Ek sal opstaan en na my Vager gaan”
4. Luk 15:25- 32 “… die oudste seun … hy het kwaad geword en wou nie binnegaan nie”
Joh 13:34-35 “‘n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê, soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan sal almal weet dat julle my dissipels is, as julle liefde onder mekaar het.”
Joh 3:16 “Want so lief het God die wêreld gehad dat Hy sy enigegebore Seun gegge het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die die ewige lewe kan hê”