...

99 – Waar is Jesus? – Deel 1

September 4, 2022

Series: 99

4 September 2022

Luk 15:1 “En al die tollenaars en sondaars het die GEWOONTE gehad om na Hom (Jesus) te kom en na Hom te LUISTER.”

Joh 3:17 “Want God het sy seun in die wêreld GESTUUR nie om die wêreld te VEROORDEEL nie, maar dat die wêreld deur Hom GERED kan word.”

Luk 15:2 “… die Fariseërs en die skrifgeleerdes (Kerk) het baie GEMURMUREER (veroordeel) en gesê: Hierdie man ONTVANG sondaars en eet saam met hulle. ”

Luk 15:3 “Toe VERTEL Hy aan hulle hierdie gelykenis en sê …”

Lukas 15:4 (NLV) “As jy 100 skape het en een het verdwaal en VERLORE geraak, sal jy nie die 99 ander net daar laat STAAN en die een gaan SOEK tot jy hom kry nie?”

Joh 3:16 “Want so LIEF het God die wêreld (sondaars) … sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie…”

“1 Pet 4:8 “… bo ALLES moet julle mekaar (sondaars) vurig liefhê, want die LIEFDE sal ‘n menigte sondes bedek.”

1 Kor 3:12 “…as iemand op dié FONDAMENT bou …”

1 Kor 3:11 “… niemand kan ‘n ANDER fondament lê as wat daar gelê is nie, dit is Jesus Christus.”

Hand 2:47 “… die Here het DAAGLIKS by die gemeente gevoeg die wat gered is.”

Seraphinite AcceleratorOptimized by Seraphinite Accelerator
Turns on site high speed to be attractive for people and search engines.