Open 1:8 Ek is die Alfa en die Oméga, die begin en die einde, sê die Here, wat is en wat was en wat kom, die Almagtige.
Joh 18:38 Pilatus sê vir Hom: Wat is waarheid? …
Joh 18:37 … Hiervoor is Ek gebore en hiervoor het Ek in die wêreld gekom, om vir die waarheid te getuig …
Joh 19:30 … het Hy gesê: “Dit is volbring!” …
Matt 28:20 … En onthou: Ek is by julle al die dae tot die voleinding van die wêreld.”
Open 3:10 Omdat julle aan die boodskap (Waarheid) vasgehou het, sal Ek julle ook vashou in die tyd van beproewing wat oor die hele wêreld gaan kom …
Open 3:11 Ek kom gou. Hou vas wat julle het, sodat niemand julle kroon wegvat nie.
0 Comments