24 Julie 2022
Rom 12:5 (NLV) “Al is ons BAIE, vorm ons SAAM een liggaam omdat ons aan Christus VERBIND is, en as ledemate van hierdie één liggaam hoort ons saam en het ons MEKAAR nodig.”
- Verhoudings is BELANGRIK
- Verhoudings vra WERK.
- Verhoudings is BREEKBAAR.
Matt 11:28 “Kom na My toe, ALMAL wat VERMOEID en BELAS is, en Ek sal julle RUS gee.”
Matt 11:29 “Neem my juk op julle en LEER van My, want Ek is SAGMOEDIG en nederig van hart, en julle sal RUS vind vir julle siele…”
Heb 3:8,1 “VERHARD julle harte nie soos in die VERBITTERING, in die dag van die versoeking … nie … Hulle sal in my rus nie INGAAN nie. ”
Matt 5:24 “Laat jou GAWE daar voor die altaar bly en gaan VERSOEN jou eers met jou broeder, en kom dan en bring jou gawe.”
Matt 18:35″So sal ook my hemelse Vader aan julle DOEN as julle nie elkeen sy broeder van harte sy oortredinge VERGEWE nie.”
Efe 4:1-3 “Ek VERMAAN julle dan … om te wandel waardig die ROEPING waarmee julle geroep is, met alle NEDERIGHEID en sagmoedigheid, met lankmoedigheid, terwyl julle mekaar in liefde VERDRA en ernstig strewe om die EENHEID van die Gees te bewaar deur die band van die VREDE. “