Bid Vorentoe – Deel 2

Bid Vorentoe - Deel 2

Oct 10, 2021
Series: Bid Vorentoe
Topic: Faith , Jesus Christ
Book: Hebrews

Speaker: Renaldo Barnard

Rom 4:17 … die dinge wat nie bestaan nie, roep asof hulle bestaan.

Jak 4:2 Julle begeer en julle het nie … Julle veg en maak oorlog, en julle het nie, omdat julle nie bid nie.

Pred 4:12 Een alleen kan oorweldig word, twee saam kan weerstand bied. ‘n Driedubbele tou breek nie maklik nie.

Matt 6:1-14 … As jy bid … As jy vas … As jy gee …

Matt 6:6 …  wanneer jy bid … jou Vader wat in die verborgene sien, sal jou in die openbaar vergelde.

Heb 11:6 En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en ‘n beloner is van die wat Hom soek.

1 Kon 17:22 En die Here het Elía verhoor; en die siel van die kind het in hom teruggekeer, sodat hy weer lewendig geword het.

Jak 5:15 (NLV) … ’n gelowige gebed sal die siek mens gesond laat word; die Here sal hom laat opstaan.

1 Sam 1:11, 20 (NLV) …“O Here, Almagtige, as U tog net … my gebed verhoor en vir my ’n seun gee … Sy het swanger geword en op die regte tyd geboorte gegee aan ’n seun …

1 Kron 4:10 (NLV) … Laat u seën op my rus … vergroot my grond! Wees asseblief met my … n bewaar my van moeilikheid en pyn!” En God het sy versoek gehoor en dit gedoen.

1 Tess 5:17,19 Moenie ophou bid nie … Blus die Gees nie uit nie.