Rom 4:17 … die dinge wat nie bestaan nie, ROEP ASOF hulle bestaan.
Matt 6:1-14 … As jy BID … As jy VAS … As jy GEE …
1 Tess 5:23 En mag …God … julle VOLKOME HEILIG maak, en mag julle GEES en SIEL en LIGGAAM geheel en al onberispelik BEWAAR word by die wederkoms van onse Here Jesus Christus!
Matt 6:25 … Moenie julle KWEL … oor jul LIGGAAM … Is die LEWE nie MEER as … die liggaam …
Matt 23:25 Wee julle … want julle maak die BUITEKANT van die beker … skoon, maar BINNEKANT is dit vol roof en onmatigheid.
Matt 23:26 … maak EERS die BINNEKANT van die beker en die skottel skoon, sodat ook die buitekant daarvan skoon kan word.
Luk 21:34 MAAR PAS OP vir julleself, dat julle HARTE nie miskien beswaar word deur … SORGE van die lewe nie, en dié dag julle nie skielik OORVAL nie.
Matt 19:20 Die jongman sê vir Hom: AL hierdie dinge het ek ONDERHOU … Wat kom ek nog KORT?
Matt 19:21 Jesus … As jy VOLMAAK wil wees, gaan VERKOOP jou goed en GEE … en jy sal ‘n SKAT in die hemel hê; en kom hier, volg My.
Matt 19:22 Maar toe die jongman dié WOORD HOOR, het hy BEDROEF weggegaan; want hy het baie besittings gehad.