Bid Vorentoe

Bid Vorentoe

Oct 3, 2021
Series: Bid Vorentoe
Topic: Family , Fellowships
Book: Luke

Speaker: Renaldo Barnard

Rom 4:17 …die dinge wat nie bestaan nie, roep asof hulle bestaan.

Rom 4:18 Hy (Abraham) het teen hoop op hoop geglo … volgens wat gesê was

1 Pet 3:10 (NLV) Want die Skrif sê: “As jy die lewe wil liefhê en goeie dae wil beleef, moet jy jou tong weghou van kwaadpraat en jou lippe van leuens”.

Jak 4:2 Julle begeer en julle het nie … Julle veg en maak oorlog, en julle het nie

Jak 4:2b … omdat julle nie bid nie. 

Jak 4:10 Verneder julle voor die Here, en Hy sal julle verhoog

Dan 6:4 Toe het … Daniël bo die ministers en die landvoogde uitgemunt, omdat ‘n voortreflike gees in hom was …

Dan 6:6 … gesê: Ons sal teen hierdie Daniël geen enkele grond vir ‘n aanklag vind nie, tensy ons dit teen hom vind in sy godsdiens

Dan 6:11 En net toe Daniël verneem het … hy in sy huis gegaan … in sy bo-kamer…en hy het drie maal op ‘n dag op sy knieë geval en gebid … net soos hy tevore gedoen het. 

Dan 6:24So is Daniël dan uit die kuil opgetrek sonder dat daar ‘n letsel aan hom gevind is, omdat hy op sy God vertrou het. 

Luk 21:36 Waak dan en bid altyddeur, sodat julle waardig geag mag word om al hierdie dinge wat kom, te ontvlug en voor die Seun van die mens te staan.