Past. Ronnie Barnard 19 April 2020
Die Here sal jou bewaar in die uur van beproewing – Deel 5
Kernteks: Open. 3:10 Omdat jy die woord van my lydsaamheid bewaar het, sal Ek jou ook bewaar in die uur van beproewing wat …
Open. 3:10 … wat oor die hele wêreld kom om die bewoners van die aarde op die proef te stel.
Open. 3:11 Kyk, Ek kom gou! Hou vas wat jy het, sodat niemand jou kroon kan neem nie. (Luk. 21:28 … begin … kyk op …)
ll Thess. 2:1 Maar ons vra julle … (Lees eers die vorige hoofstuk), met die oog op die wederkoms van ons Here Jesus Christus … (Open. 19:17-21, Sag. 14:3-5)
ll Thess. 2:1 … en ons verenig met Hom … (Wegraping: l Thess.4:13-18)
ll Thess. 2:2 … om nie gou julle verstand te verloor of verskrik te word nie – deur gees of deur woord of deur brief wat van ons afkomstig sou wees – asof …
ll Thess.2:2 … asof die dag van Christus al daar is. (Wraak – oorlog – Open. 19:11-21 en Sag. 14:3-5)
ll Thess. 1:7-8 … in die openbaring van die Here Jesus uit die hemel met sy magtige engele, in vuur en vlam, wanneer Hy wraak uitoefen op …
ll Thess. 1:8 … op die wat God nie ken nie en op die wat aan die evangelie van onse Here Jesus nie gehoorsaam nie.
ll Thess. 2:3 Laat niemand julle op enige manier mislei nie, want eers moet …
ll Thess. 2:3 … want eers moet die afval (?) kom en die mens van sonde (Antichris) geopenbaar word, die seun van die bederf (Wie is hy?).
ll Thess. 2:4 … die teëstander wat hom verhef bo al wat God genoem word of voorwerp van aanbidding …
ll Thess. 2:6 … julle weet wat hom (Antichris) teëhou, (Liggaam van Christus, waarvan Hy die hoof is). (Ef. 1:22-23)
ll Thess. 2:7 Want die verborgenheid van die ongeregtigheid (Antichris) is al die aan die werk, net totdat …
ll Thess. 2:7,8 … net totdat hy wat nou teëhou (Die Bruid – Huis van God), uit die weg geruim is (Wegraping). (l Thess. 4:13-18)
ll Thess. 2:8 … en dan sal die ongeregtige geopenbaar word (Antichris), hy wat die Here met die asem van sy mond …
ll Thess. 2:8 … sal verdelg en deur die verskyning van sy wederkoms (Sigbare kom Open. 19:11-21) tot niet sal maak …
Lees ook verder ll Thess. 2:10-17
ll Thess. 2:3 … eers moet die afval kom …
Afval – Grieks – Apostasy – rebellion
Apos – tas – ee – on – Separative
646 – 647 – 868 – To remove
Afval – Grieks 575 Departure – completion – separation (Wegraping)
Matt. 25:6 En middernag was daar ‘n geroep: Daar kom die bruidegom; gaan uit hom tegemoet!
Hand. 2:17 En in die laaste dae, spreek God, sal Ek van My Gees uitstort op alle vlees …
Haggai 2:9 Die toekomstige heerlikheid van hierdie huis sal groter wees as vroeëre …
Matt. 24:14 En hierdie evangelie van die koninkryk sal verkondig word in die hele wêreld tot ‘n getuienis vir al die nasies; en dan sal die einde kom.
Matt. 24:16 … dan moet wat in Judéa is, na die berge vlug …
0 Comments