Dankbaar – Ek is ‘n Geseënde

Dankbaar - Ek is 'n Geseënde

Jan 8, 2023

Speaker: Morné Kruger

Dankbaar – Ek is ‘n Geseënde – Morne Kruger
8 Januarie 2023

Num 6:.23-27 Priesterlike seën

1 Kron 4:10 Jabes

Matt 6:9-13 Onse Vader

Jes 54:17  – Elke wapen wat teen jou gesmee word, sal niks uitrig nie; en elke tong wat teen jou opstaan in die gereg, sal jy weerlê. Dit is die erfdeel van die knegte van die HERE…

1 Joh 4:10  -Hierin is die liefde … dat ons God liefgehad het …

Joh 1:16 Jy is geseënd.

Deut 28:13 … kop en nie die stert …

Rom 8:37 Jy is meer as oorwinnaar.

2 Tim 1:7 … nie ‘n gees van vreesagtigheid gegee nie …

Rom 12:2  En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed …

Kol 3:2 – Bedink die dinge wat daarbo is, nie wat op die aarde is nie.