Deur Christus (Salwing) my krag – Deel 3
Kernteks: Fil. 4:13 Ek is tot alles in staat deur Christus (Sy salwing) wat my krag gee.
l Joh. 2:18 Kinders, dit is die laaste uur; en soos julle gehoor het dat die Antichris kom … (Antichris – teen salwing)
l Joh. 2:20 En julle het die salwing van die Heilige en weet alles.
l Joh. 2:27 En die salwing (chrisma – 5445) wat julle van Hom ontvang het, bly in julle …
l Joh. 2:27 … soos dieselfde salwing julle aangaande alles leer … so moet julle in Hom bly.
Fil. 4:13 … tot alles in staat … deur die salwing …
Fil. 4:11 … want ek het geleer (salwing) om vergenoeg te wees met die omstandighede waarin ek is.
Fil. 4:12 Ek weet om verneder te word, ek weet ook om oorvloed te hê … (weet – l Joh. 2:20 – salwing – leer)
Fil. 4:12 … in elke opsig en in alle dinge is ek onderrig: om versadig te word sowel as om … gebrek te ly.
Fil. 4:13 … alles in staat … salwing …
Luk. 24:49 En kyk, Ek stuur die belofte van my Vader op julle . Maar …
Luk. 24:49 … bly totdat julle toegerus is met krag uit die hoogte.
Joh. 20:19 … eerste dag van die week … dissipels vergader … vrees … in hul midde gestaan … Vrede vir julle.
Joh. 20:21 … Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook.
Joh. 20:22 … nadat Hy dit gesê het, blaas Hy op hulle en sê vir hulle: Ontvang …
Joh. 20:22 … Ontvang die Heilige Gees.
Blaas Hy op: EM – FOO – SAH – O – voorberei in plek gebring (Strongs 1720,5453)
Ps. 89:21 Ek het Dawid, my kneg, gevind, met my heilige olie hom gesalf …
Ps. 89:22 … met wie my hand bestendig sal wees; ook sal my arm hom versterk.
Fil. 4:13 Ek is tot alles in staat deur Christus (Salwing) wat my krag gee.
ll Kor. 12:9 … My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring …
ll Kor. 11:27,28 … in slapelose nagte dikwels … bekommernis, die sorg vir al die gemeentes.
ll Kor. 12:9 … Baie liewer sal ek dus in my swakhede roem, sodat …
ll Kor. 12:9 … sodat die krag van Christus (Salwing) in my kan woon.
0 Comments