Kernteks: Open 22:17 ” En die GEES en die BRUID sê: Kom …”
Open 22:17 “… Kom! En laat hom wat DORS het, KOM; en laat hom wat WIL , die water van die LEWE neem, VERNIET.”
Aan wie Open 22:16 ” … hierdie dinge aan JULLE voor die GEMEENTES te betuig.”
2 Ledig
Open 22:20 “… Ja, Ek KOM gou. Amen, JA kom, Here Jesus.”
Matt 16:3 ” … en KAN julle nie die TEKENS van die TYE onderskei nie?”
Mark 13:28 “En LEER van die VYEBOOM (Israel – Mei 1948 – Jes 66:8 – Joël 1:7, Hos 9:10) hierdie GELYKENIS …”
Mark 13:28″ … en sy BLARE uitbot, weet julle dat die somer NABY is .”
Mark 13:29 “So WEET julle ook, wanneer julle hierdie dinge (een ding) SIEN gebeur, dat dit NABY IS.”
Mark 13:30 “VOORWAAR Ek sê vir julle hierdie GESLAG sal sekerlik nie VERBYGAAN voordat al HIERDIE dinge GEBEUR het nie.”
Hierdie GESLAG – 1948 – 73 jaar – geslag – 70 – 80
Ps 90:10 ” … ons JARE – daarin 70 jaar – sterk is 80″
Luk 21:28 “En as hierdie DINGE BEGIN gebeur, KYK dan na BO en hef julle HOOFDE op, omdat julle VERLOSSING (Wegraping l Thess 4:13-18) NABY is.”
Luk 21:36 “… om AL hierdie dinge wat KOM, te ONTVLUG (Groot Verdrukking)” Matt 24:21
ll Tim 3:1 “Maar WEET dit, dat daar in die laaste dae SWAAR TYE sal kom.”
Luk 21:36 “… te ONTVLUG en voor die Seun van die mens te STAAN.” (Wegraping l Thess 4:13-15
ll Kor 5:10 “… ons moet ALMAL voor die REGTERSTOEL van Christus verskyn – LOON”
Open 22:12 “En kyk, Ek kom GOU, en my LOON IS BY My … “(Betaaldag)
Open 22:17 “En die GEES … Kom … DORS het, kom … wat WIL , die water van die lewe neem VERNIET” (Jesus het BETAAL)
Die Heilige GEES word GENOEM Gees van GENADE (Hebr 10:29) gees van KRAG, liefde SELFBEHEERSING (ll Tim. 1:9)
Luk 4:18 “Die GEES van die Here is op My, (in My) omdat Hy my GESALF het om …
1. GOEIE Nuus
2 .Te GENEES
3 .Vrylating
4. Gebroke
5 .AANGENAME jaar aan te kondig