Open 22:17 ” … Kom! En laat hom wat DORS het, KOM; en laat hom wat WIL , die water van die LEWE neem, VERNIET.”
Open 22:20 “… JA, Ek kom GOU. Amen, JA KOM, Here Jesus.”
Rom 10:12,13 “… is RYK oor almal wat Hom AANROEP. Want: ELKEEN wat die Naam van die Here AANROEP, sal GERED word.”
Ps 50:15 “… en ROEP my AAN in die dag van die BENOUDHEID: Ek sal jou UITHELP …”
Ex 2:23 “… En hulle GEROEP, om hulp oor hulle SLAWERNY het OPGEKLIM tot God.”
Ex 2:24 “En God het hulle GEKERM gehoor, en God het GEDINK aan sy VERBOND …”
Fil 3:19,20 “hulle BEDINK aardse dinge. Want ons BURGERSKAP is in die HEMELE, van waar ons ook as Verlosser VERWAG die Here Jesus Christus …”
Fil 3:21 “… wat ons VERNEDERE liggaam van gedaante sal VERANDER …”
ll Kor 5:2 “Want om hierdie rede SUG ons ook en VERLANG om met ons woning uit die HEMEL oorklee te word.”
ll Kor 5:5 “Maar Hy wat ons juis HIERVOOR toeberei het, is God, wat ons ook die GEES as die ONDERPAND (Verloofring) gegee het.”
ll Kor. 11:2 “… GODDELIKE JALOERSHEID, want ek het julle aan een man VERBIND, om julle (Gemeente) as ‘n reine maagd aan Christys VOOR te stel.”
Jak 4:4,5 ” … VRIENDSKAP van die wêreld vyandskap teen God is nie … Met JALOERSHEID begeer die GEES wat in ons woon?”
Ef 5:25 ” … soos Christus die GEMEENTE (W & L) liefgehad en HOMSELF daarvoor OORGEGEE het om dit te heilig … kom stel, verheerlik …”
Hand 20:28 “… wat Hy deur sy eie BLOED verkry het.”
Heb 5:7 ” … (Jesus) … en smekinge met sterk GEROEP en trane aan Hom geoffer het wat Hom uit die DOOD kon RED, en ook VERHOOR is uit sy ANGS.”
Rom 8:15,16 “… die Gees … deur wie ons ROEP: Abba, Vader! … getuig saam (Die GEES en BRUID roep)”
Mark 10:47,48 “… begin HY om uit te roep … wees my BARMHARTIG … bestraf om STIL te bly … Al Harder uit roep …”
Matt 15:22 “… na Hom GEROEP …”
Matt 25:6 “En middernag was daar ‘n GEROEP …”
ll Pet 3:10,12 “… sal kom soos ‘n DIEF in die nag … julle wat die koms … verwag en VERHAAS …”