Die KERK Vergroot: Deel 3

Die KERK Vergroot: Deel 3

Feb 20, 2022
Book: Mark

Speaker: Renaldo Barnard

Ps 127:1(53)

… As die Here die huis nie BOU nie, TEVERGEEFS werk die wat daaraan bou …

1 Kor 3:12-13

En as iemand op dié FONDAMENT bou goud, silwer, kosbare stene, hout, hooi, stoppels — elkeen se werk sal aan die lig kom … omdat dit deur vuur openbaar gemaak word …

Open 3:18

Ek raai jou aan om van MY te koop GOUD wat deur vuur gelouter is, sodat jy kan ryk word …

Kol 1:27

Aan wie God wou bekend maak wat die RYKDOM van die heerlikheid van hierdie verborgenheid … dit is CHRISTUS onder julle, die HOOP van die heerlikheid.

2 Kor 3:18

En terwyl ons almal … soos in ‘n spieël die HEERLIKHEID van die Here aanskou, word ons van gedaante verander na DIESELFDE beeld, van heerlikheid tot heerlikheid …

Joh 11:40

Jesus sê vir haar: Het Ek nie vir jou gesê, as jy GLO, sal jy die HEERLIKHEID van God sien …

Mark 16:17-18

En vir die wat geglo het, sal hierdie TEKENS volg: in my Naam sal hulle duiwels uitdryf, met nuwe tale sal hulle spreek … op siekes sal hulle die hande lê, en hulle sal gesond word.

Hand 4:31

En toe hulle GEBID het, is die plek GESKUD waar hulle saam was, en hulle is almal VERVUL met die Heilige Gees en het die woord van God met vrymoedigheid gespreek.