Die Kerk Vergroot -Deel 4

Die Kerk Vergroot -Deel 4

Feb 27, 2022
Book: Ephesians

Speaker: Morné Kruger

1 Kor 2:2

Want ek het my voorgeneem om niks anders onder julle te weet nie as Jesus Christus,en Hom as gekruisigde.

2 Tim 4:7

Ek het die goeie stryd gestry(geveg)ek het die wedloop voleindig,ek het die geloof behou.

Ef 4:14 So that we are no longer children tossed (like ships) to and fro between gusts of teaching…with gusts of teaching and doctrine.

Ef 6:11

Trek die volle wapenrusting van God aan,sodat julle staande kan bly teen die liste van die duiwel.

1 Kor 3:12

En as iemand op die fondament bou goud, silwer, kosbare stene, hout hooi, stoppels.

1 Kor 3:13

…omdat dit deur vuur openbaar gemaak word.

Ef 4:12

… to fully equip and perfect the saints (God’s people) for works of service,to build up the body of Christ (the church).

Ef 4:13

Until we all reach oneness in the faith and in the knowledge of the Son of God to become mature.

Galasiërs 5 Gees vs Vlees

Rom 6:7-12 Doop