Die Maat Waarmee Jy Meet – Deel 2

April 23, 2023

Book: Luke, Matthew, Psalms

Die Maat Waarmee Jy Meet: Deel 2 – Pastoor Renaldo Barnard

Mark 4:24 (53) … Pas op wat julle HOOR; met die maat waarmee julle MEET, sal vir julle gemeet word, en daar sal BYGEVOEG word vir julle wat (reg) hoor.

Mark 4:25 (NLV) – Wie hulle OOPSTEL vir my ONDERRIG – vir hulle sal nog MEER gegee word. Maar wie dit nie doen nie – van hulle sal … WEGGENEEM word.

Matt 7:1-2 (53) – MOENIE OORDEEL nie … Want met die oordeel waarmee julle oordeel, sal julle geoordeel word; en met die maat waarmee julle meet, sal weer vir julle gemeet word.

Matt 7:3 (53) … waarom sien jy die SPLINTER in die oog van jou broeder, maar die BALK in jou eie oog merk jy nie op nie?

Matt 7:5 (53) – Geveinsde, HAAL eers die balk uit jou oog uit, en dan sal jy goed SIEN om die splinter uit die oog van jou broeder uit te haal.

Efe 2:8-9 (53) – Want uit GENADE is julle gered, deur die GELOOF, en dit nie uit julleself nie: dit is die GAWE van God; nie uit die werke nie, sodat niemand mag ROEM nie.

Jak 4:6 (53) – Maar Hy gee GROTER genade; daarom sê Hy: God WEERSTAAN (veroordeel) die hoogmoediges, maar aan die nederiges gee Hy (meer) GENADE.

1 Kor 15:10 (53) – Maar deur die GENADE van God is ek wat ek is, en sy genade aan my was nie tevergeefs nie…

Joh 1:14 (53) – En die WOORD het vlees geword … en ons het sy HEERLIKHEID aanskou … vol van genade en waarheid.

Joh 8:32 (53) – En julle sal die waarheid KEN, en die waarheid sal julle VRYMAAK.

1 Kor 5:6-8 (53)… ‘n bietjie suurdeeg (maak) die hele deeg suur … SUIWER dan die ou suurdeeg uit, sodat julle … inderdaad ongesuurd is … met … REINHEID en WAARHEID.