Die nalatenskap van ‘n pa

Die nalatenskap van ‘n pa

Jun 20, 2021
Topic: Faith , Family
Book: Genesis

Speaker: Morné Kruger

Gen 49:1-33

Gen 1:26  ” En God het gesê: Laat Ons mense maak na ons beeld, na ons gelykenis …”

Heb 4:16  “Laat ons dan met vrymoedigheid na die troon van die genade gaan …”

Hand 17:28  “Want in Hom lewe ons, beweeg ons … Want ons is ook sy geslag.”

Joh 14:7 “As julle My geken het, sou julle my Vader ook geken het, en van nou af ken julle Hom en het julle Hom gesien.”