DIEPER met God en WYER met mense – Deel 2

DIEPER met God en WYER met mense - Deel 2

Speaker: Renaldo Barnard

22 Januarie 2023

Openb 22:1 (NLV)  – Toe het die engel aan my die RIVIER met LEWEGEWENDE WATER GEWYS … en VLOEI vanaf die TROON VAN GOD en van die LAM.

Eseg 47:1 – Daarna het hy my TERUGGEBRING na die INGANG van die HUIS, en KYK, daar het WATERS UITGESTROOM … van die huis …

Eseg 47:9 (NLV) – ORAL waar hierdie rivier loop, BRING DIT LEWE … (VRUG)

Matt 9:37-38 … Die OES is wel GROOT, maar die ARBEIDERS MIN. BID dan die Here van die oes, dat Hy ARBEIDERS in sy oes mag UITSTUUR.

1 Kor 3:9 – Want ons is MEDEWERKERS van God (WERKSPAN).

1 Kor 3:13 –ELKEEN SE WERK sal aan die LIG kom … deur VUUR openbaar gemaak word; en … op die PROEF stel …

1 Kor 3:14 – As iemand se WERK BLY STAAN …sal hy LOON ONTVANG.

1 Kor 3:17 …As iemand die TEMPEL van God SKEND, sal God HOM skend; want die tempel van God is HEILIG, en dit is JULLE.

Matt 12:30 – Hy wat NIE MET MY IS NIE, is TEEN MY; en hy wat nie SAAM met My VERSAMEL nie, VERSTROOI. 

Luk 13:7… Kyk, drie jaar kom ek om VRUGTE aan hierdie vyeboom TE SOEK en ek KRY NIKS NIE; KAP HOM UIT! Waarvoor maak hy die grond nog ONVRUGBAAR?

Matt 7:21 – NIE ELKEEN wat vir My: Here, Here! sal INGAAN in die koninkryk van die hemele nie, maar hy wat die WIL DOEN van my Vader …

Matt 7:16…Aan hulle VRUGTE sal jul hulle ken …