Dieselfde

August 8, 2021

Series: Dieselfde

8 Augustus 2021                                Morne Kruger 

Ps 37:23 “Deur die Here word die gange van ‘n man bevestig, en Hy het ‘n welbehae in sy weg.”

Ps 37:24 “As hy val, dan stort hy nie neer nie; want die Here ondersteun sy hand.

Ps 37:25 “Ek was jonk, ook het ek oud geword, maar nooit het ek die regverdige verlate gesien, of dat sy nageslag brood soek nie.”

Deut 31:6  “Wees sterk en vol moed; wees nie bevrees en word nie verskrik vir hulle nie; want dit is die Here jou God wat saam met jou trek; Hy sal jou nie begewe of verlaat nie.”

Ps 23:3 “Hy verkwik my siel; Hy lei my in die spore van geregtigheid, om sy Naam ontwil.”

Ps 121:3  “Hy kan jou voet nie laat wankel nie; jou Bewaarder kan nie sluimer nie.”

Ps 121:4 “Kyk, die Bewaarder van Israel sluimer of slaap nie.”

Ps 121:5 “Die Here is jou Bewaarder; die Here is jou skaduwee aan jou regterhand.”

Fil 3:14 “Maar een ding: ek vergeet die dinge wat agter is en strek my uit na wat voor is, en jaag na die doel om die prys te verkry …”

I Kon 18 en 19

Fil 4:13 “Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.”