Ek sal Juig

Ek sal Juig

Jan 2, 2022
Series: Ek sal Juig
Book: Matthew

Speaker: Morné Kruger

Jes 60:1 

STAAN op, word verlig; want jou lig kom, en die heerlikheid van die HERE gaan oor jou op. 

Jes 60:2 

Want kyk, die duisternis sal die aarde oordek en donkerheid die volke; maar oor jóú sal die HERE opgaan, en sy heerlikheid sal oor jou gesien word.

Eks 34:2-5

Eks 34:28-35

Matt 27:50 

Daarop het Jesus weer met ‘n groot stem geroep en die gees gegee.

Matt 27:51 

En kyk, die voorhangsel van die tempel het in twee geskeur, van bo tot onder …

2 Kor 3:7-18

Ps 118:24 

Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees.