13 Junie 2021 Renaldo Barnard
Kol 1:27 … om aan hulle bekend te maak hoe seënryk en heerlik hierdie geheimenis vir die nasies is. Die inhoud daarvan is: Christus is in julle, Hy is julle hoop op die heerlikheid.
Kol 1:28 … sodat ons elke mens tot geestelike volwassenheid in Christus kan bring.
Beginsel 1: Wees onbeskaamd
Luk 11:8 (NLV) Nee, Ek sê vir julle, al sou hy dit nie as vriend doen nie, as jy net lank genoeg aanhou klop, sal hy vanweë jou onbeskaamdheid opstaan en vir jou gee wat jy nodig het.
Rom 1:16 Ek skaam my nie oor die evangelie nie, want dit is ‘n krag van God tot redding van elkeen wat glo …
Beginsel 2: Breek deur
Matt 11:12
Sedert die dae van Johannes die Doper tot nou toe breek die koninkryk van die hemel vir homself ‘n pad oop, en mense wat hulle kragtig inspan (Bestormers), kry dit in besit.
Beginsel 3: Hou aan totdat
Luk 14:23 (DB) … Moenie nee vir ’n antwoord vat nie. Hou aan totdat hulle ja sê. Sleep hulle saam met jou hierheen terug as dit moet. My huis moet vol word.