EnTheos | In God – Deel 1

EnTheos | In God - Deel 1

Jun 6, 2021
Topic: Faith , Jesus Christ
Book: Ephesians

Speaker: Morné Kruger

Kol 1:27  – God het besluit om aan hulle bekend te maak hoe seënryk en heerlik hierdie geheimenis vir die nasies is. Die inhoud daarvan is: Christus is in julle, Hy is julle hoop op die heerlikheid

Kol 1:28 – Hóm verkondig ons deurdat ons alle mense met alle moontlike wysheid onderrig en leer, sodat ons elke mens tot geestelike volwassenheid in Christus kan bring. 

Ef 4:14  – Dan sal ons nie meer kinders wees nie; ons sal nie meer soos golwe op en af en heen en weer geslinger word deur elke wind

Ef 4:15 – Nee, ons sal in liefde by die waarheid bly en so in alle opsigte groei na Christus toe…

Ef 4:13 – So sal ons uiteindelik almal kom tot die werklike eenheid in ons geloof en … ons, sy kerk, soos ‘n volgroeide mens wees … volmaak … soos Christus

1 Kor 12:27,28  – Julle is die liggaam van Christus … En in die kerk is daar mense aan wie God ‘n bepaalde taak gegee het …

Ef 4:16 Elkeen van hulle vervul sy funksie, en so bou die liggaam homself op in liefde.

Heb 10:36 – Volharding is wat julle nodig het om die wil van God te doen en te ontvang wat Hy beloof het. 

Heb 10:35 – Julle geloofsvertroue moet julle dus nie prysgee nie: dit hou groot beloning in.